Microsoft Windows

Microsoft Windows is die naam van 'n reeks bedryfstelsels wat deur Microsoft ontwikkel en versprei word. Microsoft het die eerste weergawe van Windows in November 1985 vrygestel as 'n toevoeging tot MS-DOS om aan die groeiende belangstelling in grafiese gebruikerskoppelvlakke te voldoen.

Microsoft Windows
Windows 10 se beginskerm
Ontwikkelaar
Microsoft
Webblad http://www.windows.microsoft.com
Vrystellings
Aanvanklike vrystelling 20 November 1985 (1985-11-20)
Huidige weergawe Windows 10 – (1909 / 10.0.18363.752) (24 Maart 2020 (2020-03-24))
Voorskouweergawe 10.0.19592 (25 Maart 2020 (2020-03-25))
Bronkodemodel Geslote / gedeelde bron
Lisensie Eiendoms-kommersiële sagteware
Kerntipe Windows NT-familie: hibriede Windows 9x en vroeër: Monolities (MS-DOS)
Taal(e) 138 tale[1]
Opdateermetode Windows Update
Windows Anytime Upgrade
Windows Store
WSUS
Platforms wat ondersteun word ARM, IA-32, Itanium, x86-64, DEC Alpha, MIPS, PowerPC
Ondersteuningstatus
Verdere leesstof

Mettertyd het Microsoft Windows die persoonlike rekenaarmark begin domineer en bedryfstelsels soos OS/2 en Mac OS uit die kussings gelig. Teen 2004 het Microsoft Windows ongeveer 90% van die wêreld se persoonlike rekenaars bedryf.

Weergawes

Verwysings

  1. (en) "Listing of available Windows 7 language packs". Msdn.microsoft.com. Besoek op 5 April 2014.

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.