WinSCP
WinSCP is 'n grafiese, oopbron, Secure Shell en File Transfer Protocol-kliënt vir Microsoft Windows. Die ouer SCP-protokol word ook ondersteun. Die hooffunksie van die program is om lêers veilige tussen 'n lokale en 'n eksterne rekenaar te kopieer.
WinSCP | |
![]() | |
![]() | |
Screenshot van WinSCP se 5.5.2-weergawe | |
Skrywer | Martin Přikryl |
---|---|
Aanvanklike vrystelling | 2000 |
Nuutste weergawe | 5.7.6/ 4 November 2015 |
Programmeertaal | C++ |
Bedryfstelsel | Microsoft Windows |
Grootte op skyf | 5,5 MB |
Beskikbaar in | 38 tale[1] |
Kategorie | FTP-kliënt |
Lisensie | GNU GPL |
Webblad | winscp.net |
Verwysings
- "WinSCP Translations". winscp.net (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2019. Besoek op 24 April 2013.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie WinSCP.
- (en) Amptelike WinSCP webwerf
- (en) SourceForge projekbladsy
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.