Willie Toweel
Willie Michael Toweel (6 April 1934 – 25 Desember 2017) was 'n Suid-Afrikaanse bokser wat 'n bronsmedalje by die Olimpiese Somerspele 1952 in Helsinki in die vlieggewigafdeling gewen het. Hy het ook Suid-Afrikaanse titels in vier ander gewigsafdelings gewen: kapok-, veer-, lig- en weltergewig. Hy was die broer van Vic Toweel, 'n voormalige wêreldkampioen.
Willie Toweel | |
Statistiek | |
---|---|
Geboortenaam | Willie Michael Toweel |
Gewigklas | Vlieggewig en andere |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Geboorte | 6 April 1934 Benoni, Suid-Afrika |
Sterfte | 25 Desember 2017 (op 83) |
Houding | Ortodoks |
Boksrekord | |
Totale gevegte | 54 |
Oorwinnings | 46 |
Oorwinnings met uitklophou | 23 |
Verloor | 6 |
Gelykop | 2 |
Bron
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.