William Wordsworth (komponis)
William Brocklesby Wordsworth (17 Desember 1908 – 10 Maart 1988) was 'n Britse komponis.[1] Hy was 'n nasaat van Christopher, die broer van die bekende Engelse digter William Wordsworth.
Lys van werke (onvolledig)
- opus 1: Drie himnes vir orrel (1932)
- opus 3: Sonate vir viool en klavier (1933)
- opus 5: Liedere
- opus 6: Sinfonia vir strykorkes (1939)
- opus 12: Canzona (1938) en ballade (1941) vir strykinstrumente
- opus 13: Klaviersonate
- opus 14: The houseless dead (lied uit 1939)
- opus 16: Strykkwartet nr. 1
- opus 18: Dies Domini (1942-1944)
- opus 19: Tema en variasies vir orkes (1943)
- opus 20: Strykkwartet nr. 2
- opus 21: Vier gewyde sonnette vir stem en orkes (1944)
- opus 23: Simfonie nr. 1 (1944)
- opus 26: Hymn of Dedication, vir koor en (stryk)orkes (1945)
- opus 27: Cheesecombe suite
- opus 28: Klavierconcerto (1946)
- opus 29: Nocturne vir tjello en klavier
- opus 34: Simfonie nr. 2 (1948)
- opus 39: Processional overture (1949)
- opus 40: Lucifer yields, kantate (1949)
- opus 41: Ballade vir klavier
- opus 42: Scherzo
- opus 46: A vision: Songs of innocence and experience, vir vrouestemme, strykorkes en klavier (1950)
- opus 48: Simfonie nr. 3 (1951)
- opus 53: Simfoniese studie vir strykorkes (1952)
- opus 54: Simfonie nr. 4 (1953)
- opus 58: Divertimento vir orkes (1954)
- opus 60: Vioolconcerto (1955)
- opus 61: A song of praise, vir koor en orkes (1956)
- opus 62: Sinfonietta vir kamerorkes (1958)
- opus 66: Tjellosonate nr. 2
- opus 68: Simfonie nr. 5 (1960)
- opus 70: Tjellosonate
- opus 72: Variasies op 'n Skotse tema (1962)
- opus 73: Tjelloconcerto (1962)
- opus 74: Gesprek, vir twee tjelliste en klavier (1962)
- opus 76: A Highland Overture (1964)
- opus 77: Dialoog, vir horing en klavier (1965)
- opus 78: Jubilation, feesmusiek vir orkes (1965)
- opus 82: Valediction, vir orkes
- opus 86: Conflict, ouverture vir orkes
- opus 87: Twee Skotse sketse vir klein orkes en/of Sinfonia semplice (1967/1969)
- opus 89: A pattern of love, vir sangstem en strykorkes (1970)
- opus 90: Spring Festival Overture (1970)
- opus 91: A Christmas Garland, vir vrouestemme, strykinstrumente, klavier en orrel (1971)
- opus 94: Symposium, vir viool en orkes (1972/3)
- opus 97: Adonis (1974), geskryf na aanleiding van die dood van sy seun
- opus 100: Confluence, simfoniese variasies vir orkes
- opus 102: Simfonie nr. 6, Elegiaca (1977, geskryf na aanleiding van die dood van sy seun: In memorie: Tim
- opus 107: Simfonie nr. 7, Cosmos (1980)
- opus 111: Elegie vir Frieda (na aanleiding van die oorlye van sy vrou Frieda); twee weergawes, een vir strykkwartet en een vir strykorkes (1984)
- opus 112: Excelsior, vir strykinstrumente (1983)
- opus 113: Gesprekstuk vir altviool en ghitaar (1982)
- opus 117: Simfonie nr. 8, Pax hominibus (1986)
- Kwartet in d mineur vir hobo en strykinstrumente
- Andante cantabile vir strykorkest
- Festival March in C, vir orkes
- “The Fool’s Saga”, vir orkes
- Toneelmusiek, "The Hawk and the Handsaw"
- Music for Pytheas, vir sangstem en orkes
- Nun komm, der Heiden Heiland, vir koor en orkes
- Ouverture, “The Forest”
- Sea-Based Song Based on a Scots Traditional Tune, vir orkes
- Suite in a mineur vir strykorkes
- The Two Princes, bestaande uit 'n ouverture, entracte en liedere
Verwysings
- Sy moeder se van is Brocklesby.
Bronne
- Toccata Classics, deel van 'n uitgawe van Orchestral Music, Volume 1 uit 2018
- Proms Archive
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.