William R. Pogue
William Reid "Bill" Pogue (23 Januarie 1930 – 3 Maart 2014) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder, Amerikaanse Lugmag vegvlieënier (rang Kolonel) en toetsvlieënier. Hy was ook 'n bekwame onderwyser, openbare spreker en outeur. Hy was deel van die Ruimtevaardergroep 5-inname. Eers was hy deel van die ondersteuningspanne vir Apollo 7, Apollo 11 en Apollo 14. Hy word aangestel as bevelvoerder van Apollo 19 se beheermodule maar nadat die missie gekanselleer is, word hy toegewys aan die Skylab-program. Hy neem deel aan die laaste Skylabvlug.
William R. Pogue | |
---|---|
Gebore | William Reid Pogue 23 Januarie 1930 Okemah, Oklahoma |
Sterf | 3 Maart 2014 (op 84) Cocoa Beach, Florida |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Ruimtevaarder |
Webwerf | williampogue.com |
Handtekening | |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie William R. Pogue.
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 20 April 2017 op Wayback Machine
- (en) William R. Pogue in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) William R. Pogue by Find a Grave
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.