William Anders

William Alison "Bill" Anders (17 Oktober 1933 - ; Generaalmajoor, Amerikaanse Lugmag), is 'n voormalige Amerikaanse Lugmagoffisier, elektriese ingenieur, atoomingenieur, Nasa-ruimtevaarder en sakeman. Saam met Frank Borman en Jim Lovell in Apollo 8, was hulle die eerste persone wat 'n wentelbaan om die Aarde verlaat het om na die Maan te reis. Bill Anders en sy twee medebemanningslede van Apollo 8 is as Time se Persone van die Jaar vir 1968 aangewys ter erkenning vir hulle harde werk. Hy was ook deel van die rugsteunbemanning vir Apollo 11.

William Anders
Gebore
William Alison Anders

17 Oktober 1933 (1933-10-17)
Brits-Hongkong
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepVegvlieënier, ruimtevaarder
Ouer(s)Arthur F. Anders
Muriel Adams Anders

Sien ook

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.