Willem Barnard
Willem Hendrik Minnaar Barnard (7 Augustus 1923, Gordonia - 14 Junie 2012, Upington) was 'n Springbokrugbyspeler wat in twee toetse vir Suid-Afrika en ook vir Noord-Transvaal en Griekwaland-Wes gespeel het.
| |||||
Volle naam | Willem Hendrik Minnaar Barnard | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 7 Augustus 1923 | ||||
Geboorteplek | Gordonia, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 14 Junie 2012 | ||||
Sterfteplek | Upington, Suid-Afrika | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Harlequins | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Noord-Transvaal Griekwaland-Wes |
|||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1949 -1951 | Suid-Afrika | 2 |
Eksterne skakels
Bron
- Beeld Oud-Springbok (88) sterf 14 Junie 2012
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.