Wilhelm Pieck

Friedrich Wilhelm Reinhold Pieck (* 3 Januarie 1876 in Guben; tans Gubin, Pole; † 7 September 1960 in Oos-Berlyn) was 'n Duitse politikus, Sosiaaldemokraat en later Kommunis. Hy was medestigter van die Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland (Sozialistische Einheitspartei Deutschlands, SED) en van 1949 tot en met sy afsterwe in 1960 die eerste en enigste President van die Duitse Demokratiese Republiek (Oos-Duitsland).

Wilhelm Pieck
Wilhelm Pieck

Staatspresident van die Duitse Demokratiese Republiek
Ampstermyn
11 Oktober 1949  7 September 1960
Voorafgegaan deur Kart Dönitz (Nazi-Duitsland)
Opgevolg deur Staatsraad van die Duitse Demokratiese Republiek
(Effektief deur Walter Ulbricht as sy voorsitter)

Persoonlike besonderhede
Gebore 3 Januarie 1876
Guben, Koninkryk Pruise, Duitse Keiserryk (tans Gubin, Pole)
Sterf 7 September 1960
Oos-Berlyn, Duitse Demokratiese Republiek (tans Berlyn, Duitsland)
Politieke party SPD (1895-1918)
KPD (1918-1946)
SED (1946-1960)
Religie Geen (Ateïsme)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.