Wilgergroen

Die kleur wilgergroen is 'n skakering van groen met gelyke ondertone van rooi en blou.

#ACE1AF

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word wilgergroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #ACE1AF
RGB-kleurmodel (172, 225, 175)
CMYK (21, 0, 19, 12)
HSV (123°, 24%, 88%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.