Wildreservaat

'n Wildreservaat is 'n gebied wat opsy gesit word vir die instandhouding van wildlewe vir spesiebewaring, toerisme of jag. Baie wildreservate is in Afrika geleƫ. Meeste is toeganklik vir die publiek, en is gewild onder toeriste wat wild op safari wil besigtig.

'n Safaririt in die Tsavo-Oos Nasionale Park, Kenia

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.