Wildenartjie
Die wildenartjie (Vepris bremekampii) is 'n klein, immergroen boom wat vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die Soutpansberge en die suide van die Zimbabwe se hooglande asook Mosambiek voorkom. Die boom groei in droƫ woud en die knobbelrige, suurlemoenagtige vruggies is kenmerkend.
Wildenartjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Rutaceae |
Genus: | Vepris |
Spesie: | V. bremekampii |
Binomiale naam | |
Vepris bremekampii (I.Verd.) Mziray, 1992 | |
Sinonieme | |
|
Die plant se FSA-nommer is 262.[1]
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.