Wildekomkommer
Die wildekomkommer (Cucumis Myriocarpus) is 'n plantspesie wat deel is van die Cucurbitaceae-familie.
Wildekomkommer | |
---|---|
![]() | |
Wildekomkommer | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | Violales |
Familie: | Cucurbitaceae |
Genus: | Cucumis |
Spesie: | C. myriocarpus |
Binomiale naam | |
Cucumis myriocarpus Naudin | |
Die wetenskaplike gesag van die spesie behoort aan Naudin, soos gepubliseer in Annales des Sciences Naturelles; Botanique, Series 4 11: 22. 1859. [1]
Giftigheid
Daar bestaan gevalle van vee-verliese wat verband hou met die eet van wildekomkommers. Die reuk van die plant maak dit onsmaaklik en die dood van diere as gevolg van die plant is nie algemeen nie. Die meeste probleme kom voor wanneer voer skaars is. Die plant is ook giftig vir die mens, en enkele gevalle van mense wat daarvan dood is, is al gerapporteer.[2]
![](../I/Paddy_melon_cucumis_myriocarpus.jpg.webp)
Wildekomkommer
Verwysings
- "Tropicos.org. Missouri Botanical Garden" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 3 Desember 2015.
- "herbiguide.com.au. Prickly Paddymelon" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 4 Desember 2015.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wildekomkommer.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Wildekomkommer
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.