Wildekastaiing
Die wildekastaiing (Calodendrum capense) is 'n boom wat varieer van klein tot groot; afhangend van hul habitat. Dit is inheems aan Suid-Afrika, waar dit in al die provinsies voorkom, asook in Eswatini, Kenia, Lesotho, Malawi, Tanzaniƫ, Uganda en Zimbabwe.
Wildekastaiing | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Calodendrum |
Spesie: | C. capense |
Binomiale naam | |
Calodendrum capense (L.f.) Thunb., (1782) | |
Sinonieme | |
|
Die boom groei meestal in woude en het enkelvoudige blare. In Engels staan die boom bekend as die Cape Chestnut. Die boom se FSA-nommer is 256.[1][2]
Galery
- Stam
- Blare
- In die San Francisco Botaniese Tuin
- Blomme
- Kaapse kastaiing
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Calodendrum capense. |
Verwysings
- https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 104. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.