Wie laaste lag
Wie Laaste Lag is 'n Afrikaanse rolprent wat op 26 Desember 1985 uitgereik is.[1]
Wie Laaste Lag | |
---|---|
Regisseur | Koos Roets |
Produksieleier | Philo Pieterse |
Draaiboek | Koos Roets |
Met | Eric Nobbs Willie Esterhuizen James Borthwick |
Musiek deur | Hennie Bekker |
Kinematografie | Tobie Swanepoel |
Redigeerder | Ronelle Loots |
Ateljee | Philo Pieterse Produksies |
Uitgereik | 26 Desember 1985 |
Speeltyd | 1 uur, 23 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
Die rolprent is 'n komedie.
Hoofrolspelers
Hester Bentley Helene Truter Jos Gordon Vorster
- Eric Nobbs as Pirow Bentley
- Willie Esterhuizen as Lafras
- James Borthwick
- Louw Verwey
- Kelsey Middleton
- Lynne Maree
- Jurgen Hellberg
- Ryno Hattingh
- Helene Truter as Hester Bentley
Storielyn
Die rolprent handel oor 'n werknemer (Eric Nobbs) wat vir die Ontvanger van Inkomste werk en per ongeluk 'n geheime rekenaarkode ontsyfer. Hy kom op 'n reuse-slenter met staatsgeld af. 'n Gekullery waarby sy baas (James Borthwick) betrek word. Gewapen met diƩ plofbare inligting, verplaas hy die swendelaars se onregverdig verkreƫ winste na sy eie bankrekening. Wanneer sy baas hom stief behandel, begin hy die inligting, brokkie vir sappige brokkie, aan die pers uitlek.
Sien ook
Verwysings
- Hierdie lagprent is stukke beter as die gewone[dooie skakel], Die Burger, 31 Desember 1986
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.