Whewelliet

Whewelliet is 'n kalsiumoksalaat wat as mineraal voorkom, byvoorbeeld in laetemperatuur-hidrotermale are.

Whewelliet
 
FormuleCa(C2O4)H2O 
Nickel-Strunz (10)10.AB.45  
KleurKleurloos, wit, geel, bruin[1] 
GlansPerelagtig, glasagtig 
Hardheid2,5 - 3 (Mohs) 
TransparansieDeursigtig, Deurskynend 
Dubbelbrekingtweeassig (+) 
RI-waardesnα = 1.489 - 1.491 nβ = 1.553 - 1.554 nγ = 1.649 - 1.650 
KristalsisteemMonoklinies 
RuimtegroepP2/c 
Nommer14 
Eenheidsela = 6.290 Å, b = 14.583 Å, c = 10.116 Å

β = 109.46°

* Lys van minerale
Portaal Geologie

Dit word nogtans soms ook biologies gevorm, soos in plante en in nierstene. en daar is talle organismes wat dit kan vervaardig.

Verwysings

  1. "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.