Weymouth
Weymouth is 'n nedersetting langs die see in die Engelse distrik Weymouth and Portland. Die nedersetting is in die graafskap Dorset geleë en het 52 950 inwoners.
Weymouth | |
---|---|
Stad | |
Die hawe van Weymouth. | |
Ligging van Weymouth in Dorset | |
Weymouth Ligging van Weymouth in Dorset | |
Koördinate: 50°37′00″N 2°27′00″W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Dorset |
Staadstatus | 12de eeu |
Regering | |
• Burgemeester | Anne Kenwood |
Oppervlak | |
• Stad | 18,5 km2 (7,1 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 52 950 |
• Metro | 71 700 |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | DT3, DT4 |
Skakelkodes | 01305 |
Webwerf | weymouth.gov.uk |
Derduisende toeriste sak gedurende die somer op die dorp toe om vakansie te hou. Dis langs die see, en die weer is sonnig en warm in die somermaande.
Tydens die 2012-Olimpiese Spele sal die seiljag-items hier plaasvind.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Weymouth. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.