Wetljanka (Astrachan-oblast)

Wetljanka (Russies: Ветлянка) is 'n dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Wetljanka Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê op die regteroewer van die Wolgarivier 53 kilometer noordwes van die rajon se setel, Jenotajefka.

Wetljanka

Ветлянка
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Wetljanka is in Astrachan-oblast
Wetljanka
Wetljanka
Die ligging van Wetljanka in Astrachan-oblast
Koördinate: 47°38′13″N 46°37′41″O
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonJenotajefka
Bevolking
  Totaal632
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416200

Die dorpie is in 1765 deur die Kosakse setlaars gestig en het oorspronklik die naam Wetljanskaja gekry.

Demografie

Volgens Sensus 2010 het Wetljanka 609 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Verwysings

  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 29 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.