Wetenskapsfilosofie

Wetenskapfilosofie is 'n vakgebied wat ondersoek wat die wese en relevansie van wetenskap is. Die belangrikste "beelde" is: die standaarbeeld, Karl Popper se siening en Thomas Kuhn se weergawe. Die kernwoorde om elk van hierdie sienings is onderskeidelik: induksie, falsifikasie en paradigma.

Karl Popper in die 1980s

Hierdie dissipline oorvleuel met metafisika, ontologie en epistemologie, byvoorbeeld wanneer dit die verband tussen wetenskap en waarheid ondersoek.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.