Westmorland
Westmorland (uitgespreek (/ˈwɛstmərlənd/), ook gespel Westmoreland of Westmerland, is 'n historiese graafskap in die noorde van Engeland. Vandag is die graafskap deel van Cumbria. In 1961 het Westmorland 67 180 inwoners gehad.
Westmorland | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland (1961) |
Seremoniële graafskap Westmorland | |
Hoofstad | Kendal (1889-1974) |
Oppervlakte | 2 043,33 km2 (1961) |
Bevolking | 67 180 (1961) |
Bevolkingsdigtheid | 32,9 inw./km2 (1961) |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Westmorland |
Administratiewe setel | Kendal (1889-1974) |
ISO 3166-2: | GB-WES |
Oppervlakte | 2 043,33 km2 (1961) |
Bevolking | 67 180 (1961) |
Bevolkingsdigtheid | 32,9 inw./km2 (1961) |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.