Westerveld
Westerveld is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 19 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 283 km². Westerveld is in 1998 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Diever, Dwingeloo, Havelte en Vledder. Havelte is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Munisipaliteit: | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°46′N 6°14′O |
Stigting | 1998 |
Provinsie | Drenthe |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 282,75 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Des. 2010) | 19 369 |
- Bevolkingsdigtheid | 69/vk km
|
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | [[{{{klimaat}}}]] |
Gemiddelde temperatuur: | |
- Jaarlikse maksimum | {{{makstemp1}}} °C |
- Maksimum Januarie / Julie | {{{makstemp2}}} °C |
- Jaarlikse minimum | {{{mintemp1}}} °C |
- Minimum Januarie / Julie | {{{mintemp2}}} °C |
Gemid. jaarlikse neerslae | {{{neerslae}}} mm |
Burgemeester (party) | Rikus Jager (CDA) |
Daaglikse bestuur | {{{bestuur}}} |
Amptelike webwerf | gemeentewesterveld.nl |
Wikimedia Commons | Westerveld |
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Westerveld:
Boschoord, Darp, Diever, Dieverbrug, Doldersum, Dwingeloo, Eemster, Frederiksoord, Geeuwenbrug, Havelte, Havelterberg, Holtinge, Leggeloo, Lhee, Lheebroek, Nijensleek, Oldendiever, Oude Willem, Uffelte, Veldhuizen, Vledder, Vledderveen, Wapse, Wapserveen, Wateren, Westeinde, Wilhelminaoord, Wittelte en Zorgvlied.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.