Westbrooke
Tot 1995 het die woning van die president van Suid-Afrika in Kaapstad Westbrooke geheet. Die woning is op die Groote Schuur-landgoed geleë. Dit is in 1995 deur President Mandela hernoem tot Genadendal – die naam van 'n sendingdorpie in die Overbergstreek.[1]
Verwysings
- Westbrook heet nou Genadendal[dooie skakel],Beeld, 1 Februarie 1995
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.