Wesley

Wesley is 'n dorpie op die oewer van die Twecu, 'n sytak van die Chalumnarivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is aan die R72-hoofpad, en ongeveer 10 km wes van Hamburg en die kus geleë.

Wesley
Nedersetting
Wesley is in Oos-Kaap
Wesley
Wesley
 Wesley se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°19′S 27°20′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitNgqushwa
Stigting1823
Oppervlak
  Totaal2,21 km2 (0,85 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 634
  Digtheid739/km2 (1 910/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Bruin mense0.1%
  Swart mense99.9%
Taal (2011)
  Xhosa 97.6%
  Engels 0.7%
  Ander 1.7%
Poskode (strate)
5612
Skakelkode043

Geskiedenis

Die dorpie is in 1823 deur William Shaw gestig toe hy 'n Wesleyaanse sendingstasie opgerig het. Dit is waarskynlik na die stigter van die Wesleyaanse kerkgenootskap, John Wesley, vernoem.

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Wesley". Sensus 2011.

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.