Weskuslangbeklewerik
Die Weskuslangbeklewerik (Certhilauda curvirostris) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in kusduine en landerye veral op braak en onlangs beplante landerye. Die voël is 20 – 24 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Long-billed Lark.
Weskuslangbeklewerik | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. curvirostris |
Binomiale naam | |
Certhilauda curvirostris (Hermann, 1783) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Certhilauda curvirostris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.