Werner Kruger
Werner Kruger (gebore op Kempton Park op 23 Januarie 1985) is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op stut speel.
| |||||
Volle naam | Werner Kruger | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 23 Januarie 1985 | ||||
Geboorteplek | Kempton Park, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,90 m | ||||
Massa | 120 kg | ||||
Skool | Hoƫrskool Jeugland | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Stut | ||||
Springbokno. | 828 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007- | Blou Bulle | 85 | (30) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2012. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008- | Bulls | 89 | 45 | ||
korrek soos op 2 Junie 2013. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2010- | Suid-Afrika | 4 | 0 | ||
korrek soos op 24 Junie 2012. |
Eksterne skakels
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.