Werda, Botswana

Werda is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik van Botswana. Dit is digby die grens met Suid-Afrika se Noordwesprovinsie op die A20 pad geleë. Die bevolking het 3 261 getel tydens die 2011 sensus.[1]

Werda
Werda is in Botswana
Werda
Werda
Koördinate: 25°16′06″S 23°16′30″O
LandVlag van Botswana Botswana
DistrikKgalagadidistrik
Hoogte
1 034 m (3 392 ft)
Bevolking
  Totaal3 261
TydsoneUTC+2 (SAST)

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.