Wende Wagner
Wende Wagner (6 Desember 1941 – 26 Februarie 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Destination Inner Space (1966) en Rosemary's Baby (1968), en in die televisiereekse The Green Hornet (1966) en Mannix (1967).
Wende Wagner | |
Geboorte | New London, Connecticut, Verenigde State | 6 Desember 1941
---|---|
Sterfte | 26 Februarie 1997 (op 55) Santa Monica, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1960-73 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1964: Rio Conchos
- 1966: Destination Inner Space
- 1968: Rosemary's Baby
- 1974: The Green Hornet
- 1976: Fury of the Dragon
Televisiereekse
- 1966: The Green Hornet
- 1967: Mannix
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.