Weil am Rhein
Weil am Rhein (Alemanniese Duits: Wiil am Rhii) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse distrik Landkreis Lörrach in die deelstaat Baden-Württemberg. Die stad lê aan die drielandepunt van Duitsland, Frankryk en Switserland. Westelik lê die Ryn-rivier (wat o.a. hier die grens met Frankryk vorm) en waaraan die wesoewer die Franse nedersettings Village-Neuf en Huningue hom bevind, suidelik lê die Switserse stad Basel en oostelik die Duitse stad Lörrach. Die munisipale gebied het sowat 30 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 19 km².
Weil am Rhein | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 47°36′N 7°38′O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 19,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 279 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 29 918[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 537/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Wolfgang Dietz (CDU) |
Amptelike Webwerf | www.weil-am-rhein.de |
Weil am Rhein lê in die Markgräflerland-streek.
Verwysings
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Weil am Rhein. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.