Weihai

Weihai (Chinees: 威海) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 2 804 800 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die kus van die Geelsee geleë.

Weihai

威海
Stad
Weihai soos gesien vanaf die Geelsee.
Weihai soos gesien vanaf die Geelsee.
Weihai is in China
Weihai
Weihai
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 37°30′07″N 122°07′24″O
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieSjandong
Regering
  Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeCui Yuechen (崔曰臣)
  BurgemeesterWang Peiyan (王培廷)
Oppervlak
  Stad5 436 km2 (2 099 vk. myl)
  Stedelik
731 km2 (282 vk. myl)
Bevolking
  Stad2 804 800
  Digtheid520/km2 (1 300/vk. myl)
  Stedelik
591 982
  Stedelike digtheid810/km2 (2 100/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Skakelkodes631
Webwerfweihai.gov.cn
Koloniale vlag van Weihaiwei.

Weihai grens in die weste aan Yantai. Tussen 1898 en 1930 was die stad bekend as Weihaiwei of Port Edward onder die Britse kolonie.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.