Weerstand

Weerstand kan verwys na enige van die volgende:

Fisika

In elektrisiteit en elektronika:

  • 'n Weerstand is 'n elektroniese komponent wat die vloei van elektrisiteit opsetlik belemmer. (Op die wiki is daar gekies om daarna te verwys as resistor, dit is 'n sinoniem)
  • Elektriese weerstand is 'n maatstaf van die teenstand of verset teen die deurlating van 'n elektriese stroom wat in ohm of siemens (maateenheid) gemeet word.

Termovloei:

  • Termiese weerstand is die teenstand teen hittegeleiding.

Dinamika

Politiek

  • 'n Weerstandsbeweging is gewoonlik 'n groep wat buitelandse besetting probeer stuit.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.