Wayne Thring

Wayne Maxim Thring (gebore 1 Februarie 1963) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy is die Afrika Christen Demokratiese Party se adjunk-president en parlementêre leier, nadat hy ook in 2013 parlementslid was. Hy het reeds in 1995 in Durban by die ACDP aangesluit, en was 'n raadslid in die eThekwini Metro tussen 2000 en 2013.

Wayne Thring

Lid van die Nasionale Vergadering
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Raadslid in die eThekwini Metro
Ampstermyn
2000  2013

Persoonlike besonderhede
Gebore Wayne Maxim Thring
1 Februarie 1963 (1963-02-01)
Sydenham, Durban
Politieke party Afrika Christen Demokratiese Party
Kind(ers) 3

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.