Watsonia elsiae
Watsonia elsiae is 'n geofiet wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor van Uniondale tot by Joubertina. Daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante.
Watsonia elsiae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Watsonia |
Spesie: | W. elsiae |
Binomiale naam | |
Watsonia elsiae Goldblatt, (1989) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.