Watervalspruit (Berlynwaterval)
Die Watervalspruit of Berlynspruit is 'n spruit in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit voed die Berlynwaterval en is 'n sytak van die Blyderivier.
- Nota: Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien Watervalspruit.
Watervalspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 1 423 m |
Watervalspruit |
|
Koördinate: 24°50′34.5″S 30°51′7.45″O |
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Watervalspruit by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.