Waterskeiding
In topografie, is 'n waterskeiding, skeiding, of rantlyn[1] verhoogde terrein wat aangrensende opvanggebiede skei. Op ruwe grond lĂȘ die skeiding langs topografiese rante, en kan in die vorm van 'n enkele reeks heuwels of berge wees, bekend as 'n skeidingsreeks. Op plat terrein, veral waar die grond moerasagtig is, kan dit moeiliker wees om die skeiding te onderskei.
![](../I/Europ%C3%A4ische_Wasserscheiden.png.webp)
Groot Waterskeidings (rooi rantlyne [1]) en opvanggebiede (groen streke) in Europa (etikette in Duits).
Verwysings
- "ridgeline. Dictionary.com" (Dictionary.com Unabridged uitg.). Random House Inc. Besoek op 7 September 2013.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.