Waterluisie

Die waterluisie (Leucospermum catherinae) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom van die Sederberg tot Koue Bokkeveld, Piketberg en Bokkerivierberge. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van September tot Desember.

Waterluisie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. catherinae
Binomiale naam
Leucospermum catherinae
Compton, (1933)

In Engels staan dit as die Catherine-wheel Pincushion bekend.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.