Waterlikkewaan
Die Waterlikkewaan (Varanus niloticus) is 'n likkewaan wat voorkom aan die suidkus- en ooskus gebiede, die Vrystaat, Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit leef aan die oewers van varswaterriviere en damme. Hulle word 100 tot 200 cm lank en weeg 12 tot 20 kg.
Waterlikkewaan | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | Polydaedalus |
Spesie: | V. niloticus |
Binomiale naam | |
Varanus niloticus (Linnaeus, 1758) | |
Sinonieme[2] | |
|
Bron
- Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978-1-4317-0248-0
Verwysings
- IUCN Rooilys en soek vir Varanus niloticus
- "Synonyms of Nile Monitor (Veranus nioloticus)". Encyclopedia of Life (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2018. Besoek op 15 Desember 2013.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Waterlikkewaan.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Waterlikkewaan
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.