Waterkrag
Waterkrag, https://af.wikipedia.org/wiki/Kraggeleiding#/editor/all krag of hidrokrag is die krag wat afgelei word vanaf die energie in vloeiende water, wat aangewend kan word vir gebruiklike doeleindes.
Voor die wye beskikbaarheid van kommersiƫle elektriese krag, was waterkrag gebruik vir besproeiing, en die aandryf van verskeie masjinerie, soos watermeule, tekstiel masjiene, saagmeule, skeepsdokhyskrane, en huishoudelike hysbakke.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.