Waterberg-distriksmunisipaliteit

Die Waterberg-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite in Limpopo. Die setel van die munisipaliteit is in Modimolle (Nylstroom). Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Noord-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC36.

Suid-Afrika Waterberg
Kaart van Suid-Afrika wat Waterberg in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC36
Plaaslike munisipaliteite Bela-Bela, Lephalale, Modimolle, Mogalakwena, Mookgophong, Thabazimbi,
Hoofstad Modimolle (Nylstroom)
Burgemeester
Grootste tale Noord-Sotho, Tswana, Tsonga
Oppervlakte 44 913(2011)[1] km²
Bevolking 679 336 (2011)[1]

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteit Kode Bevolking %
MogalakwenaLIM367307 68245.29%
LephalaleLIM362115 76717.04%
ModimolleLIM36568 51310.09%
ThabazimbiLIM36185 23412.55%
Bela-BelaLIM36666 5009.79%
MookgophongLIM36435 6405.25%

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Taal Bevolking %
Noord-Sotho371 47156.39%
Tswana75 80911.51%
Tsonga54 4168.26%
Afrikaans51 0397.75%
Ndebele26 2433.98%
Suid-Sotho19 5692.97%
Engels15 3232.33%
Ander14 8122.25%
Xhosa12 1471.84%
Zoeloe8 2621.25%
Venda6 7181.02%
Swazi1 4690.22%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik336 16849.48%
Manlik343 16850.52%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart619 88991.25%
Blank51 3627.56%
Kleurling3 2980.49%
Asiaties2 9290.43%
Ander1 8580.27%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 0466 35310.80%
05 - 0973 36311.95%
10 - 1474 63412.15%
15 - 1971 80911.69%
20 - 2454 8868.94%
25 - 2950 0478.15%
30 - 3441 0526.68%
35 - 3938 5746.28%
40 - 4432 0415.22%
45 - 4926 3974.30%
50 - 5420 2783.30%
55 - 5914 9442.43%
60 - 6415 5092.53%
65 - 6911 3181.84%
70 - 7410 0391.63%
75 - 795 4600.89%
80 - 844 5500.74%
85 - 891 7270.28%
90 - 947250.12%
95 - 993220.05%
100 plus1110.02%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 355 225 [57.84% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 196 790 [32.04% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 55.40% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC166 37384.54%
DA14 6547.45%
VF+3 9652.01%
UDM3 4051.73%
ACDP1 9320.98%
PAC1 6790.85%
NNP9520.48%
Azapo9280.47%
UCDP5730.29%
OD5670.29%
IVP4600.23%
NA4070.21%
SOPA1650.08%
EMSA1400.07%
CDP1270.06%
PJC1210.06%
UF1110.06%
TOP950.05%
NLP550.03%
MF430.02%
KISS380.02%
Totaal196 790100.00%

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.