Wassili Pojarkof
Wassili Pojarkof was in die 17de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy is in 1643 saam met 133 man na Jakoetië gestuur om nuwe gebiede te verken. Hy was die eerste Rus wat die Amoer-rivier bereik het.
![](../I/RR5216-0032R_%D0%9E%D1%81%D0%B2%D0%BE%D0%B5%D0%BD%D0%B8%D0%B5_%D0%B8_%D0%B8%D1%81%D1%81%D0%BB%D0%B5%D0%B4%D0%BE%D0%B2%D0%B0%D0%BD%D0%B8%D0%B5_%D0%A1%D0%B8%D0%B1%D0%B8%D1%80%D0%B8%252C_XVI-XVII_%D0%B2%D0%B2..gif)
2001 muntstuk van die Bank van Rusland, deel van 'n herdenkingsreeks oor die ontwikkeling en verkenning van Siberië, wat Wassili Pojarkof (links) uitbeeld
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.