Warskou-opstand (dubbelsinnig)

Alhoewel die mees bekende weerstandsbeweging in Warskou, Pole, die gewapende stryd van 1944 was, was daar ook 'n aantal ander opstandings wat daar plaasgevind het.

  • Warskou-opstand (1794), gedurende die KoĹ›ciuszko Opstand.
  • Warskou-opstand (1830), op November 29, die openingsbeweging van die November Opstand.
  • Warskou-opstand (1905), somtyds deur geskiedkundiges gebruik om te verwys na die stakings en onluste tydens die Revolusie van 1905.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.