Warrenton, Indiana
Warrenton is 'n nie-geïnkorporeerde gemeenskap in Johnson Township, Gibson County, Indiana, Verenigde State. Warrenton is die tuiste van The Log Inn, die oudste restaurant in Indiana.
- Hierdie artikel handel oor die dorp in Indiana in Amerika. Vir ander gelyknamige plekke, sien Warrenton (dubbelsinnig).
Warrenton Gibson County, Indiana | |
---|---|
Nie-geïnkorporeerde gemeenskap | |
![]() ![]() Warrenton | |
Koördinate: 38°10′23″N 87°31′58″W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Indiana |
County | Gibson |
Gestig | 1840 |
Hoogte | 147 m (482 ft) |
ZIP-kode | 47639 |
FIPS-kode | 18-80252[2] |
GNIS feature ID | 445485 |
Geskiedenis
Warrenton is in 1840 gestig. Dit is genoem ter ere van Joseph Warren, 'n patriot in die Amerikaanse rewolusie-oorlog. In 1841 is 'n poskantoor in Warrenton gestig, wat in werking was totdat dit in 1856 gesluit is. [3]
Geografie
Warrenton is geleë by 38°10′23″N 87°31′58″W.
Verwysings
- "US Board on Geographic Names". United States Geological Survey. 25 Oktober 2007. Besoek op 31 Januarie 2008.
- "U.S. Census website". United States Census Bureau. Besoek op 31 Januarie 2008.
- "Gibson County". Jim Forte Postal History. Besoek op 11 September 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.