Wapadrand
Wapadrand is 'n voorstad in die ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Die gebied is boomryk met pragtige tuine. Wapadrand is so genoem omdat 'n ou wapad deur die huidige dorpsgebied geloop het. Die strate is na die onderdele van 'n ossewa genoem op aanbeveling van die argitek Koos Reyneke, een van die buurt se stigters.[2]
Wapadrand | |
---|---|
Wapadrand Wapadrand se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 25°46′52″S 28°20′20″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,79 km2 (1,85 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 743 |
• Digtheid | 781/km2 (2 020/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 77.2% |
• Indiërs/Asiërs | 2.5% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 16.4% |
• Ander | 2.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 65.3% |
• Engels | 20.8% |
• Noord-Sotho | 2.4% |
• Suid-Sotho | 1.8% |
• Ander | 9.7% |
Geriewe in die omgewing
- Wilgers Hospitaal
Sien ook
Verwysings
- "Subplek Wapadrand". Sensus 2011.
- Só het die ou wapad geloop, Die Bronberg, 26 Augustus 2014. URL besoek op 7 Mei 2016.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.