Walter Schellenberg
Walter Friedrich Schellenberg (16 Januarie 1910 - 31 Maart 1952) was 'n Duitse SS-funksionaris gedurende die Nazi-era. Hy het deur die geledere van die SS opgegaan en een van die hooggeplaaste lede in die Sicherheitsdienst (SD) geword en uiteindelik die pos as hoof van buitelandse intelligensie vir Nazi-Duitsland aanvaar na die afskaffing van die Abwehr in 1944.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Walter Schellenberg.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.