Wallis en Futuna
Wallis en Futuna (Frans: Wallis-et-Futuna, Fakauvea en Fakafutuna: Telituale o Uvea mo Futuna) is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die gebied bestaan uit drie tradisionele koninkryke met 'n oppervlakte van 142,42 km² en het 'n bevolking van 15 500 in 2014 gehad.
| |||||
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité (Frans vir: "Vryheid, Gelykheid, Broederskap") | |||||
Volkslied: Marseillaise | |||||
Hoofstad | Matāʻutu | ||||
Grootste stad | Matāʻutu | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering • Franse president • Superieur-Administrator • President van die territoriale Vergadering • Koning van Uvea • Koning van Alo • Koning van Sigave |
Oorsese kollektiwiteit Emmanuel Macron Michel Jeanjean Petelo Hanisi Kapiliele Faupala[1] vakant Polikalepo Kolivai | ||||
Onafhanklikheid | 1959 2003 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
142,42 km2 (211de) 55 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2014-skatting - 2013-sensus - Digtheid |
15 500[2] (228ste) 12 197[3] 57,9 / km2 (125ste) 149,9 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2005-skatting | ||||
MOI (2008) | 0,793 (132ste) – hoog | ||||
Geldeenheid | CFP-frank (XPF ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC+12) nie toegepas nie (UTC+12) | ||||
Internet-TLD | .wf | ||||
Skakelkode | +681 |
Wallis en Futuna lê in die noordweste van Fidji, in die suide van Tuvalu en in die weste van Samoa. Die hoofstad en grootste stad is Matāʻutu.
Koninkryk Distrikte | Hoofstad | Oppervlakte (km²) | Bevolking Julie 2008-sensus | Dorpe |
---|---|---|---|---|
Wallis-eiland | ||||
`Uvea (Wallis) | Matāʻutu | 77,5 | 9 227 | 23 |
Hihifo ("wes") | Vaitupu | 23,4 | 2 203 | 5 |
Hahake ("oost") | Matāʻutu | 27,8 | 3 759 | 6 |
Mu'a ("eerste") | Mala'efo'ou (1) | 26,3 | 3 265 | 12 |
Hoorn-eilande | ||||
Sigave (Singave) | Leava | 30,0 | 1 591 | 6 |
Alo | Mala'e | 85,0 | 2 666 | 9 |
Wallis en Futuna | Matāʻutu | 192,5 | 13 484 | 38 |
Verwysings
- "Kapeliele Faupala crowned new king of Wallis" (in Engels). Radio New Zealand. 25 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2013. Besoek op 1 September 2014.
- (en) World factbook: Wallis and Futuna Geargiveer 17 Desember 2017 op Wayback Machine
- (en) Wallis and Futuna at Geohive
- (fr) INSEE, CEROM. "L'économie de Wallis-et-Futuna en 2005: Une économie traditionnelle et administrée" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2008. Besoek op 1 September 2014.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wallis en Futuna.
- (en) Toerisme-inligting oor Wallis en Futuna op Wikivoyage
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.