Waiting for Godot
Waiting for Godot is 'n toneelstuk deur Samuel Beckett, waarin twee karakters, Vladimir en Estragon, wag vir die aankoms van iemand met die naam Godot wat nooit kom nie, en terwyl hulle wag, hou hulle 'n verskeidenheid gesprekke en ontmoet drie ander karakters. [1] Waiting for Godot is Beckett se vertaling van sy eie oorspronklike Franse toneelstuk, En attendant Godot. Die oorspronklike Franse teks is saamgestel tussen 9 Oktober 1948 en 29 Januarie 1949. [2] Die première het plaasgevind op 5 Januarie 1953 in die Theâtre de Babylone, in Parys. Die Engelse weergawe is vir die eerste keer in 1955 in Londen aangebied. In 'n meningspeiling wat in 1990 deur die Royal National Theatre uitgevoer is, is dit die "belangrikste Engels speelstuk van die 20ste eeu" genoem. [3]

Datum van stigting of ontstaan | 1949![]() |
---|---|
Naam van werk | En attendant Godot, Wrth aros Godot, Περιμένοντας τον Γκοντό![]() |
Form of creative work | toneelstuk![]() |
Genre | Teater van die Absurde![]() |
Het uitgawe | Wrth aros Godot, En attendant Godot, En attendant Godot![]() |
Outeur | Samuel Beckett![]() |
Plek van eerste vertoning | Theatre de Babylone![]() |
Land van oorsprong | Frankryk![]() |
Taal van werk of naam | Frans![]() |
Publikasiedatum | 1952![]() |
Datum van eerste vertoning | 5 Januarie 1953![]() |
Pryse ontvang | Le Monde se 100 boeke van die eeu![]() |
Karakters | Vladimir, Estragon, Pozzo, Lucky![]() |
Eerste lyn | Estragon (renonçant à nouveau) — Rien à faire.![]() |
Laaste lyn | Estragon — Allons-y. [Il ne bougent pas.]![]() |

Verwysings
- https://www.nytimes.com/2013/11/12/theater/the-right-way-to-say-godot.html
- Ackerley and Gontarski 2006, p. 172.
- Berlin, N., "Traffic of our stage: Why Waiting for Godot?" in The Massachusetts Review, 1999
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Waiting for Godot. |
![]() |
Wikiquote het aanhalings in verband met Samuel Beckett |
- Sjabloon:IBDB show
- Waiting for Godot (1977) (TV) op IMDb
- Waiting for Godot (2001) op IMDb
- Teks van die toneelstuk (Akte I)
- Teks van die toneelstuk (Akte II)
- Akte I, deel 1
- Akte I, deel 2, van 'n Canadian Broadcasting Corporation produksie.