Waikatostadion

Die Waikatostadion is 'n groot stadion in Hamilton, Nieu-Seeland, wat vir sport en kulturele byeenkomste aangewend word. Die stadion het 'n totale kapasiteit van 25 800 sitplekke en word deur Hamilton se stadsraad besit. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

Waikatostadion
Die Britse en Ierse Leeus teen die Nieu-Seeland Māorirugbyspan in 2005

Ligging Hamilton, Nieu-Seeland
Koördinate 37°46′52″S 175°16′6″O
Eienaar Hamiltonse stadsraad
Kapasiteit 25 800[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2000
Geopen 2002
Huurders
Waikato Rugbyunie (2002–nou)
Chiefs (Superrugby) (2002–nou)
WaiBop United (2015–2016)

Fotogalery

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 2011

Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 September 201120:00Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland83–7Vlag van Japan JapanGroep A30 484
18 September 201115:30Vlag van Wallis Wallis17–10Vlag van Samoa SamoaGroep D30 804
2 Oktober 201118:00Vlag van Wallis Wallis66–0Vlag van Fidji FidjiGroep D28 476

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.