Wageningen
Wageningen is 'n stad en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland.
Wageningen | |
---|---|
Stad | |
Hotel De Wereld | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Wageningenmuisipaliteit in Gelderland | |
Wageningen Ligging van Wageningen in Gelderland | |
Koördinate: 51°57′52″N 5°39′47″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Regering | |
• Burgemeester | Geert van Rumund (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 32,35 km2 (12,49 vk. myl) |
• Land | 30,47 km2 (11,76 vk. myl) |
• Water | 1,88 km2 (0,73 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 37 044 |
• Digtheid | 1 211/km2 (3 140/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 6700-6709 |
Skakelkodes | 0317 |
Webwerf | www.wageningen.nl |
Die stad het 36 894 inwoners (2012, bron: CBS), waarvan etlike duisende studente is aan die Wageningse Universiteit. Die universiteit en verwante instellings onderneem veral navorsing vir die landbousektor oor plantsiektes. Dit verskaf werk aan ongeveeer 7400 werknemers, van wie minder as 40% woonagtig is in Wageningen.
Die stad het twee woonareas: Wageningen en Wageningen-Hoog.
Topografie
Historiese kaarte
- Wageningen in 1575
- Wageningen Munisipaliteit in 1866
- Wageningen en omgewing 1906
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.