Waboomsberge

Die Waboomsberge is 'n bergreeks wat deel vorm van die Kaapse Plooigordel in die Kaapse Wynlande-distrik van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.[1]

Waboomsberge
Ligging Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 1413 meter bo seevlak
Lengte 18 km
Rigting Noordoos?
Reeks Kaapse Plooigordel
Koördinate 33.62558°S 20.26378°O / -33.62558; 20.26378
Waboomsberge is in Wes-Kaap
Waboomsberge
Waboomsberge
Ligging van Waboomsberge in die Wes-Kaap.

Die heuningkoeksuikerbos (Protea sulphurea) kom onder andere hier voor.

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.