Württemberg-Baden
Württemberg-Baden is 'n voormalige deelstaat van Duitsland in die noorde van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 19 September 1945 in die Amerikaanse besettingsone gestig. Die hoofstad was Stuttgart. Die eerste en tweede verkiesings het op 24 November 1946 en op 19 November 1950 plaasgevind en die Eerste Minister was Reinhold Maier. Op 25 April 1952 het die deelstaat Baden-Württemberg uit die drie lande Baden, Württemberg-Baden en Württemberg-Hohenzollern ontstaan.
Deelstate van Duitsland | |
---|---|
Baden-Württemberg | Beiere | Berlyn | Brandenburg | Bremen | Hamburg | Hesse | Mecklenburg-Voorpommere | Nedersakse | Noordryn-Wesfale | Rynland-Palts | Saarland | Sakse | Sakse-Anhalt | Sleeswyk-Holstein | Thüringen |
Landsvlag | Landswapen |
---|---|
(Besonderhede) | (Besonderhede) |
Basiese gegewens | |
Hoofstad: | Stuttgart |
Stigting: | 19 September 1945 |
Oppervlak: | 15 700 km² |
Bevolking: | 3 500 000 |
Bevolkingsdigtheid: | 223 inwoners / km² |
Volkslied: (Landeshymne) | geen |
Politiek | |
Eerste Minister: | Reinhold Maier (DVP) |
Regerende partye: | DVP en SPD (tot 1951 ook CDU en KPD) |
Setels in die parlement (Landtag) (100 setels) (1946: 100 setels): |
SPD 34 (1946: 32) CDU 28 (29) DVP 22 (19) DG/BHE 16 (-) |
Laaste verkiesing: | 19 November 1950 |
Volgende verkiesing: | geen |
Parlamentêre verteenwoordiging | |
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 |
Kaart | |