Wêreld Sterkman-kompetisie

Die Wêreld Sterkman-kompetisie (Engels: World's Strongest Man) is 'n kompetisie wat sedert 1977 jaarliks vir kragmanne aangebied word. Die kompetisie word deur TWI, 'n filiaal van IMG Media georganiseer en teen die einde van Desember wêreldwyd uitgesaai. Van die items wat beoefen word sluit in: troksleep, trok-intou, dooiegewig-optel, band-omdop, boomstomp-optel, sementbal-optel, ens.

Geen Suid-Afrikaner kon tot dusver die kompetisie wen nie, maar Suid-Afrika se Gerrit Badenhors het in 1995 in die tweede en in 1996 in die derde plek geëindig. Dit is in 1994, 2000 en 2010 by Sun City in die Noordwesprovinsie aangebied.

Wenners

Die wêreldkampioen, Žydrūnas Savickas, op 21 September 2010 in Sun City.
Jaar Wenner Tweede Derde Ligging
2022Vlag van Verenigde Koninkryk Tom StoltmanVlag van Verenigde State van Amerika Martins LicisVlag van Oekraïne Oleksii NowikofVlag van Verenigde State van Amerika Sacramento, Verenigde State (November 2020)
2021Vlag van Verenigde Koninkryk Tom StoltmanVlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Kanada Maxime BoudreaultVlag van Verenigde State van Amerika Sacramento, Verenigde State (November 2020)
2020Vlag van Oekraïne Oleksii NowikofVlag van Verenigde Koninkryk Tom StoltmanVlag van Kanada Jean-François CaronVlag van Verenigde State van Amerika Bradenton, Verenigde State (November 2020)
2019Vlag van Verenigde State van Amerika Martins LicisVlag van Pole Mateusz KieliszkowskiVlag van Ysland Hafþór Júlíus Björnsson ('Thor')Vlag van Verenigde State van Amerika Bradenton, Verenigde State (Junie 2019)
2018Vlag van Ysland Hafþór Júlíus Björnsson ('Thor')Vlag van Pole Mateusz KieliszkowskiVlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Filippyne Manila, Filippyne (Mei 2018)
2017Vlag van Verenigde Koninkryk Eddie HallVlag van Ysland Hafþór Júlíus Björnsson ('Thor')Vlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Botswana Gaborone, Botswana (Mei 2017)
2016Vlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Ysland Hafþór Júlíus Björnsson ('Thor')Vlag van Verenigde Koninkryk Eddie HallVlag van Botswana Kasane, Botswana (Augustus 2016)
2015Vlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Litaue Žydrūnas SavickasVlag van Ysland Hafþór Júlíus Björnsson ('Thor')Vlag van Maleisië Putrajaya, Maleisië (Januarie 2015)
2014Vlag van Litaue Žydrūnas SavickasVlag van Ysland Hafþór Júlíus Björnsson ('Thor')Vlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Verenigde State van Amerika Los Angeles, Kalifornië (Maart 2014)
2013Vlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Litaue Žydrūnas SavickasVlag van Ysland Hafþór Júlíus Björnsson ('Thor')Vlag van Volksrepubliek China China (Aug. 2013)
2012Vlag van Litaue Žydrūnas Savickas[1]Vlag van Litaue Vytaulas LaulasVlag van Ysland Hafþór Júlíus BjörnssonVlag van Verenigde State van Amerika Los Angeles, Kalifornië (Sept. 2012)
2011[2]Vlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Litaue Žydrūnas SavickasVlag van Verenigde Koninkryk Terry HollandsVlag van Verenigde State van Amerika Wingate, Noord-Carolina
2010Vlag van Litaue Žydrūnas SavickasVlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Rusland Mikhail KoklyaevVlag van Suid-Afrika Sun City (21–22 September)
2009Vlag van Litaue Žydrūnas SavickasVlag van Pole Mariusz PudzianowskiVlag van Verenigde State van Amerika Brian ShawVlag van Malta Valletta
2008Vlag van Pole Mariusz PudzianowskiVlag van Verenigde State van Amerika Derek PoundstoneVlag van Verenigde State van Amerika Dave OstlundVlag van Verenigde State van Amerika Charleston, Wes-Virginië
2007Vlag van Pole Mariusz PudzianowskiVlag van Pole Sebastian WentaVlag van Verenigde Koninkryk Terry HollandsVlag van Verenigde State van Amerika Anaheim, Kalifornië
2006Vlag van Verenigde State van Amerika Phil PfisterVlag van Pole Mariusz PudzianowskiVlag van Verenigde State van Amerika Don PopeVlag van Volksrepubliek China Sanya
2005Vlag van Pole Mariusz PudzianowskiVlag van Verenigde State van Amerika Jesse MarundeVlag van Kanada Dominic FiliouVlag van Volksrepubliek China Chengdu
2004Vlag van Oekraïne Vasyl VirastyukVlag van Litaue Žydrūnas SavickasVlag van Swede Magnus SamuelssonVlag van Bahamas Nassau
2003Vlag van Pole Mariusz PudzianowskiVlag van Litaue Žydrūnas SavickasVlag van Oekraïne Vasyl VirastyukVlag van Zimbabwe Victoria-watervalle
2002Vlag van Pole Mariusz PudzianowskiVlag van Litaue Žydrūnas SavickasVlag van Maleisië Raimonds BergmanisVlag van Maleisië Kuala Lampur
2001Vlag van Malta Svend KarlsenVlag van Swede Magnus SamuelssonVlag van Finland Janne VirtanenVlag van Zimbabwe Victoria-watervalle
2000Vlag van Finland Janne VirtanenVlag van Malta Svend KarlsenVlag van Swede Magnus SamuelssonVlag van Suid-Afrika Sun City
1999Vlag van Finland Jouko AholaVlag van Finland Janne VirtanenVlag van Malta Svend KarlsenVlag van Malta Valletta
1998Vlag van Swede Magnus SamuelssonVlag van Finland Jouko AholaVlag van Nederland Wout ZijlstraVlag van Marokko Tangier
1997Vlag van Finland Jouko AholaVlag van Denemarke Flemming RasmussenVlag van Swede Magnus SamuelssonVlag van Verenigde State van Amerika Primm Valley Resort, Nevada
1996Vlag van Ysland Magnús Ver MagnússonVlag van Finland Riku KiriVlag van Suid-Afrika Gerrit BadenhorstVlag van Mauritius Port Louis
1995Vlag van Ysland Magnús Ver MagnússonVlag van Suid-Afrika Gerrit BadenhorstVlag van Finland Marko VaralahtiVlag van Bahamas Nassau
1994Vlag van Ysland Magnús Ver MagnússonVlag van Oostenryk Manfred HoeberlVlag van Finland Riku KiriVlag van Suid-Afrika Sun City
1993Vlag van Verenigde Koninkryk Gary TaylorVlag van Ysland Magnús Ver MagnússonVlag van Finland Riku KiriVlag van Frankryk Orange
1992Vlag van Nederland Ted van der ParreVlag van Ysland Magnús Ver MagnússonVlag van Verenigde Koninkryk Jamie ReevesVlag van Ysland Reykjavik
1991Vlag van Ysland Magnús Ver MagnússonVlag van Denemarke Henning ThorsenVlag van Verenigde Koninkryk Gary TaylorVlag van Spanje Tenerife
1990Vlag van Ysland Jón Páll SigmarssonVlag van Verenigde State van Amerika O.D. WilsonVlag van Finland Ilkka NummistoVlag van Finland Joensuu
1989Vlag van Verenigde Koninkryk Jamie ReevesVlag van Nederland Ab WoldersVlag van Ysland Jón Páll SigmarssonVlag van Spanje San Sebastian
1988Vlag van Ysland Jón Páll SigmarssonVlag van Verenigde State van Amerika Bill KazmaierVlag van Verenigde Koninkryk Jamie ReevesVlag van Hongarye Boedapest
1987Geen wedstryd
1986Vlag van Ysland Jón Páll SigmarssonVlag van Verenigde Koninkryk Geoff CapesVlag van Nederland Ab WoldersVlag van Frankryk Nice
1985Vlag van Verenigde Koninkryk Geoff CapesVlag van Ysland Jón Páll SigmarssonVlag van Nederland Cees de VreugdVlag van Portugal Cascais
1984Vlag van Ysland Jón Páll SigmarssonVlag van Nederland Ab WoldersVlag van Verenigde Koninkryk Geoff CapesVlag van Swede Mora
1983Vlag van Verenigde Koninkryk Geoff CapesVlag van Ysland Jón Páll SigmarssonVlag van Nederland Simon WulfseVlag van Nieu-Seeland Christchurch
1982Vlag van Verenigde State van Amerika Bill KazmaierVlag van Kanada Tom MageeVlag van Verenigde State van Amerika John GambleVlag van Verenigde State van Amerika Magic Mountain, Kalifornië
1981Vlag van Verenigde State van Amerika Bill KazmaierVlag van Verenigde Koninkryk Geoff CapesVlag van Verenigde State van Amerika Dave WaddingtonVlag van Verenigde State van Amerika Magic Mountain, Kalifornië
1980Vlag van Verenigde State van Amerika Bill KazmaierVlag van Swede Lars HedlundVlag van Verenigde Koninkryk Geoff CapesVlag van Verenigde State van Amerika Newark, New Jersey
1979Vlag van Verenigde State van Amerika Don ReinhoudtVlag van Swede Lars HedlundVlag van Verenigde State van Amerika Bill KazmaierVlag van Verenigde State van Amerika Universal Studios, Kalifornië
1978Vlag van Verenigde State van Amerika Bruce WilhelmVlag van Verenigde State van Amerika Don ReinhoudtVlag van Swede Lars HedlundVlag van Verenigde State van Amerika Universal Studios, Kalifornië
1977Vlag van Verenigde State van Amerika Bruce WilhelmVlag van Verenigde State van Amerika Bob YoungVlag van Verenigde State van Amerika Ken PateraVlag van Verenigde State van Amerika Universal Studios, Kalifornië

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.