Vyehoekrivier
Die Vyehoekrivier vloei in die noordooste van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.
Vyehoekrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Ohrigstadrivier |
Monding-hoogte | 1 015 m |
![]() ![]() Vyehoekrivier |
|
Koördinate: 24°40′33.8″S 30°38′59″O |
Ontspring en roete
Die rivier ontspring op die Drakensberg-plato en mond saam met die Kaspersnekrivier uit in die Ohrigstadrivier wat 'n sytak van die Olifantsrivier word.
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Vyehoekrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.